Die Landloop atlete het Vrydag 27 Mei 2022 in Bloemfontein gehardloop.
Landloop uitslae
Ashleigh Shaw: 15:22 (4km)
Gift Manamane: 15:49 (4km)
Robert Orrock: 18:05 (8km)
Catherine van Aardt: 17:12 (4km)
Angelique Kretsenger: 22:12 (4km)
Cwenga Thulelo: 16:22 (4km)
Baie geluk aan diegene wat op hul tye verbeter het! Ons sien jule harde werk raak.