Country Disctricts Tennis

Baie geluk aan die volgende spelers wat gekies is vir die Country Disctricts tennis streeksspan.  Hierdie span gaan 9 September teen die Xariep span speel.

Onder 18 meiseis

Anica Pretorius
Tine Pretorius

Onder 18 seuns

Henco Vorster
Christorff van Jaarsveld
David le Roux