Less WASTE, so we can TASTE the future!

 Less WASTE, so we can TASTE the future!  - Aliwal Noord Hoër Skool

On Wednesday 27 July 2022, the ANHS Land Service members were challenged to create an entire outfit made from waste material, and as always they did not disappoint. They were also challenged to create a new slogan for recycling and waste management.

The creativity of the learners exceeded all expectations, from the “Robot Man” to “KFC Couture”.

Mev. Sumara Snyman ,voorsitter van Oos-Kaap Landsdiens, het die middag saam met die Alies kom geniet en saam met die onderwysers die uitrustings beoordeel. Die Landsdieners het nie net uitstekende uitrustings gemaak nie, maar ook besef hoe lank verskillende materiale neem om natuurlik te ontbind.  Hulle is nou gemotiveerd om ‘n verskil te maak sodat ons die wêreld kan bewaar!

Welgedaan, Alies.