Alies teen Lanboudal

Saterdag, 27 Februarie, het ons 1ste tennisspan teen Landboudal gespeel. Van die begin af was hierdie wedstryd baie gelyk. 

Gelukkig kon Alies die knoop deurhaak en wen die wedstryd 9-7.

Baie geluk aan Janco Labuscagnie, Henco Vorster en Anica Pretorius wat al hulle wedstryde gewen het. 

Baie geluk aan Yola Dinga wat defnitief die game changer wedstryd gehad het.