Alies U/14 vs Winterberg U/14: score 10 – 7 for Winterberg. Tries: Try scored by Siya Siciko and the conversion by Eldrake Ebrahim.
Alies U/14 vs Winterberg U/14: score 10 – 7 for Winterberg. Tries: Try scored by Siya Siciko and the conversion by Eldrake Ebrahim.
Ons het Saterdag, 14 Mei 2022 tuiswedstryde teen Hoërskool Winterberg gehad. `n Groot hoogtepunt was dat die o/13A netbalspan van Laeskool Aliwal-Noord by ons kom kuier het om die gevoel te kry van die manier hoe ons eerste netbalspan opwarm en strategiese beplanning doen in die spankamer voordat ons uitdraf. Dit was `n groot voorreg om LSAN hier te ontvang. Ons is baie trots op al ons netbalspanne wat onoorwonne was. Hulle dis puik spel op en is besig om te bou aan `n seisoen wat ons mee
To paraphrase Plato:
All well-bred men (and women) should have mastered the art of singing and dancing.
Wat ‘n voorreg was dit nie vir ANHS om na so ‘n lang ruk weer ‘n Revue op die planke te kon bring nie. Maande lank is daar geoefen en voorberei, en toe almal hulle oë uitvee, is dit sulke tyd.
Vrydag 13 Mei het die Alies Landloopatlete weer in Bloemfontein deelgeneem.