Vrystaat Prysskiet 3 het die afgelope naweek sommer hier in Alie-land plaasgevind. Altesaam 148 skuts het aan hierdie kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het oor twee dae plaasgevind en daar is Vrydagaand 'n heerlike steakete op die ANHS rugbyveld gehou.