AKADEMIE

Vakkeuses

Vakke wat in Graad 10–12 gekies word, moet ’n leerder se sterk punte, belangstellings en verdere studiedoelwitte ondersteun.

Ito, Audentior Ito

Advance, ever bolder.

Kernvakke

Tale

Afrikaans of Engels as Huistaal en die ander as Eerste Addisionele Taal.

Wiskunde

Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid, saam met Lewensoriëntering.

Keusegroepe

Groep 1

Geografie, Gasvryheidstudies of Besigheidstudies.

Groep 2

Lewenswetenskappe, Geskiedenis of Besigheidstudies.

Groep 3

Lewenswetenskappe, Fisiese Wetenskappe, Landbouwetenskappe of Rekenaartoepassingstegnologie.

Groep 4

Rekeningkunde, Ingenieursgrafika en -ontwerp of Toerisme. Drama kan as ’n agtste vak geneem word.