ANHS by Fichartdpark Sportdag - Rugby

Ons spanne het soos volg gevaar:

Onder 14’s wen 32 – 0 teen Jim Fouche se B span
Onder 15’s verloor17 – 10 teen Goudveld o/ 15 A
Onder 16’s verloor64 – 0 teen Goudveld o/16A
1ste Span wen19 – 0 teen Hentie Cilliers o/19A

Punte aangeteken by die 1ste span is soos volg: Marco Langenhoven slaag met 2 doelskoppe, Buhle Moyake, Duran Sauer en Hlumelo Siciko druk elkeen ‘n drie.

Dit was ‘n heel suksesvolle dag op die rugbyveld en daar is groot verbetering getoon.