Aliwal Noordvs Middelburg Saturday 23 April - Netbal

Ons Netbalspanne het ook teen Middelburg gespeel. Die wedstryde was effens verkort weens die weer. Die Alies is onoorwonne die volgende uitslae:

0/14 A wen 14-1 0/16 A wen 12 – 2 0/16 B wen 5- 2 0/19 B wen 7-5 0/19 A wen 11- 10

Baie geluk met jul mooi vertoning!