Landsdiens “Minute To Win It”!

Op Woensdag 20 April, het ANHS se Landsdiens ‘n opwindende speletjiesmiddag gehou. Die Tema; “Minute To Win It”! Geïnspireer deur die gewilde televisie program, het die Landsdieners in groepe meegeding om te bepaal wie die beste onder tyd presteer.

The challenges that the members were facing, consisted of everyday things, like toothbrushes and buckets, transformed into games that require skill, accuracy and patience, all within a minute!

Die lede was in drie groepe verdeel naamlik blou, groen en geel. Die groepe het volgens die speletjie, die beste kandidate vir die taak gekies en kon ‘n sekere aantal punte wen vir die posisie waarin jy klaarmaak.

It turned out to be a very successful afternoon, with a lot of team spirit and Landservice delight!

-Wium Smit