Die Growth Point, Super 8 tennistoernooi, is vanaf 24 April tot 28 April in Bloemfontein gehou. Tennis spelers van regoor Suid-Afrika neem deel in hierdie toernooi omdat dit ‘n opwarming is vir die Nasionale Tennistoernooi.
Baie geluk Ilne Prinsloo (onder 14) wat 19de van 64 in hierdie toernooi gekom het.