Dit is ń eer om ANHS se nuwe Junior Leerlingraad bekend te maak. Seuns: Robert Orrock, Duran Sauer en Henco Vorster.Dogters: Milani Mdwaba, McKayla Jacobs en Kaylan Van Zyl. Baie geluk aan elkeen!