Juffrou Ane Von Gerricke is verkies as die o/17 Oos-Kaap Netbalspan se spanbestuurder en Juffrou Petro Makkink is verkies as die 0/16 Oos-Kaap Netbalspan se skeidsregter. Welgedaan, dames!