Na byna meer as n jaar en n half het tennis die groen lig gekry om weer n inter-provinsiale tennistoernooi aan te bied. Baie geluk aan Ilne Prinsloo wat gekies is vir die onder 15 Oos-Kaap Elephants span wat vanaf 24 tot 26 September gaan deelneem in George.
Tine Pretorius is ook dan gekies as reserwe vir hierdie span.