Landloop Liga

Vrydag, 30 Julie en 13 Augustus het ANHS se Landloopatlete in Bloemfontein gaan deelneem aan die 3de en 4de Liga byeenkoms. Die Alies-atlete wys hul staal deur hul vorige tye te verbeter.

Hier volg die uitslae van ons leerders:

Liga byeenkoms 3 (30 Julie)

Catherine van Aardt (4km) 17,29
Ashleigh Shaw (4km) 17,02
Robert Orrock (6km) 20,48
Yolani Mqekelana (4km) 19,01
Franco du Toit (4km) 22,43

Liga byeenkoms 4 (13 Augustus)

Catherine van Aardt (4km) 16,32
Ashleigh Shaw (4km)16,15
Albert Motshabi (4km)16,16
Yolani Mqekelana (4km) 17,27
Franco du Toit (4km) 18,59

Ons wens al die landloopatlete baie sterkte toe met die landloopkampioenskappe wat Saterdag 21 Augustus in Bloemfontein plaasvind