ANHS breek spreekwoordelike bene by die jaarlikse Eisteddfod!

Dit is weer ‘n bewys dat ons kinders kreatief dink en groot talent het in die kunste. Die volgende student behaal 80% en hoër in die volgende afdelings:

Poetry (own choice):
Gr 10
Cwenga Phenduka, Ayakanya Bixa, Athanathi Mdodana, Sindy Jantjies, Anga Reve, Tristan Heynes.

Gr 11
Kamva Molose, Benathi Beje, Buhle Khewu, Amahle Mathetha

Dramatised poetry
Gr 10
Tristan Heynes, Ayakanya Bixa, Thandy Makibeni

Gr 11
Benathi Beje

Monologue
Gr 10
Tristan Heynes, Marnus Snyman, Ayakanya Bixa, Sindy Jantjies, Aya Schoeman, Athanathi Mdodana, Reothanetse Mokhosoa, Tandy Makibeni

Gr 11
Kamva Molose, Palesa Koto, Benathi Beje, Lethabo Ramarou, Lesedi Makhetha, Buhle Khewu, Amahle Mathetha

Improvisation
Amahle Mathetha, Zintle Makehle, Benathi Beje

Prosa
Marnus Snyman

Dan was daar twee leerders wat uitgestaan het met kletsrym (rap) en 90 % en meer behaal het. Hulle was Anga Reve and Athanathi Mdodana. Kamva Molose het 85 % behaal.

Die Gr 12 leerders het hul programme gedoen wat ‘n “one man show” is met verskeie aspekte en genre.  Hul uitslae was as volg:
Ayakha  Gebusa 77 %, Khanyisa Khapetsi 79 %, Sinesipho Khondlo 68 %, Uviwe Mangcipu 76 %,
Zibenathi Mvimbi 82 %.

Kamva Molose, Marnus Snyman en Anga Reve is ook gekeur om aan “VMAISIPHO MAGIC” film kompetisie deelte neem aan die einde van die kwartaal wat deur “RIPE PLUM MEDIA” aangebied word.

Baie geluk aan al die studente. Daar is ‘n blink toekoms wat wag op julle!

ANHS wil ook baie dankie se vir die tyd en opoffering van Mnr Johan Hattingh en Mev Sumara Snyman. Dankie dat julle Covid ten spyt, tog ons leerders die kans gegun het om op te tree. Elke drama leerder droom van ‘n verhoog optrede, en nou kon hulle ‘n voorsmakie kry.