Vet pret met ‘n papier-jet

Tydens die landsdiensmiddag het ons verskillende vorme van papier-jets gevou. Ons het ‘n kompetisie gehou om te sien wie se jet die verste kan vlieg. Bukho was die wenner onder die meisies en Francois onder die seuns. Die leerders het dit vreeslik geniet.