Ilne speel Inter-Pro!

Ilne Prinsloo het tydens die Oktober vakansie die Oos-Kaap verteenwoordig by die Inter-Provinsiaie Tennistoernooi te George. Die O/15 span speen teen Wp, Boland, Eden team Rafa en Eden team Federer. Hul het elke dag 6 wedstryde gespeel: 2 enkels, 2 dubbels en 2 gemengde dubbels.

Baie geluk Ilne! Ons gaan jou tennis toekoms met ‘n valk oog dophou!