VCSV Kringleier Seminaar

Die Kringleiers van 2022 het Saterdag, 22 Januarie, ‘n seminaar bygewoon by die Toll In Herberg op die oewer van die Kraairivier. Dit was ‘n prentjie mooi dag en die pragtige gasteplaas was die ideale plek om kwaliteit tyd deur tekon bring met ons Skepper.

The theme of the day was “Following in the Footsteps of Jesus.” Wonderful insights were reached as to how walking in humility is something we all need to strive for. Daar was speletjies gespeel, bybelstudie gehou, lofliedere was gesing en boereworsrolle was gebraai. Die hoogtepunt van die dag was die stiltetyd wandel deur die poppelierbos met die geritsel van die wind deur die blare en die magtige rivier wat oor die rotse rol as metgesel. It truly was a blessed day and we look forward to following in the footsteps of Jesus in 2022.