Our Team 2022
 NUUS - Aliwal Noord Hoër Skool

Op Woensdag 26 Januarie het die Landsdiensjaar van ANHS amptelik begin met 'n groot groep Landsdieners, opgewonde om 2022 aan te pak!

Read more
ANHS se ongelooflike groep Graad 12’s van 2021 presteer
 NUUS - Aliwal Noord Hoër Skool

Achieving big goals requires you to become a bigger person. You must develop new habits, abilities, skills, and attitudes. You must stretch yourself, and in so doing, you will be forever stretched. Vic Johnson, Goal Setting: 13 Secrets of World Class Achievers

Read more
ANHS se top 10 presteerders vir 2021
 NUUS - Aliwal Noord Hoër Skool

Selfs al het 2021 ook baie uitdagings gehad, is ANHS steeds ongelooflik trots op die akademiese presteerders. Ons vereer die Top 10 leerders per graad, maar ook sê ons geluk aan elke leerder wat hulle eie persoonlike doelwitte bereik het of die wat hul punte verbeter het. Elke verbetering is ‘n persoonlike oorwinning en maak alle onderwysers se hart so trots!

Read more
VCSV Kringleier Seminaar
 NUUS - Aliwal Noord Hoër Skool

Die Kringleiers van 2022 het Saterdag, 22 Januarie, ‘n seminaar bygewoon by die Toll In Herberg op die oewer van die Kraairivier. Dit was ‘n prentjie mooi dag en die pragtige gasteplaas was die ideale plek om kwaliteit tyd deur tekon bring met ons Skepper.

Read more