Die Growth Point, Super 8 tennistoernooi, is vanaf 24 April tot 28 April in Bloemfontein gehou. Tennis spelers van regoor Suid-Afrika neem deel in hierdie toernooi omdat dit ‘n opwarming is vir die Nasionale Tennistoernooi.

Sewe van ANHS se top atlete het die skool en hul provinsie verteenwoordig by die ASA Nasionale Kampioenskappe in Paarl vanaf 8-11 April. Atlete van regoor die land het hul onderskeie provinsies verteenwoordig en meegeding vir die titel van beste in die land! Ons atelete vaar goed tussen die bestes in die land en hul kan baie trots wees op hul prestasies.
Ses van ANHS se top atlete het Saterdag 13 Maart aan die ASA Vrystaatsub- en jeugkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die weer het goedsaamgespeel en het uitstekende uitslae vir die dag opgelewer. Ten speite van die feit dat ons atlete meer as ‘n jaar laas aan kompetisie meegeding het, het hul steed baie goed gevaar.
Alies se skietspan het op Saterdag 27 Maart aan die eerste Prysskietkompetisie in Bloemfontein gaan deelneem en het baie goedgevaar.