Maandag, 16 Augustus, was dit weer vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd, tyd om die tennisbaan aan te durf vir ‘n formele wedstryd.
Maandag, 16 Augustus, was dit weer vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd, tyd om die tennisbaan aan te durf vir ‘n formele wedstryd.
Na byna meer as n jaar en n half het tennis die groen lig gekry om weer n inter-provinsiale tennistoernooi aan te bied. Baie geluk aan Ilne Prinsloo wat gekies is vir die onder 15 Oos-Kaap Elephants span wat vanaf 24 tot 26 September gaan deelneem in George.
Tine Pretorius is ook dan gekies as reserwe vir hierdie span.
Alie-land het Vrydag die 6de Augustus Vrouedag gevier deur pienk en wit aan te trek! Ons wil vir elke vrou sê: “Jy is kosbaar!”
“Be the kind of woman who fixes another woman’s crown without telling the world that it was crooked.”
Marlinka Zurich, Monique Weitsz, Francois van Niekerk, ethan Du Plessis,Chesne Pharo en Catherine Van Aardt