My eerste kennismaking met Juf. Zizi was lank voordat ek haar as onderwyser by Hoërskool Aliwal-Noord ervaar het.
My eerste kennismaking met Juf. Zizi was lank voordat ek haar as onderwyser by Hoërskool Aliwal-Noord ervaar het.
Dit is ń eer om ANHS se nuwe Junior Leerlingraad bekend te maak.
Seuns: Robert Orrock, Duran Sauer en Henco Vorster.
Dogters: Milani Mdwaba, McKayla Jacobs en Kaylan Van Zyl.
Baie geluk aan elkeen!
Education is about inviting every single person who enters a school to realize his or her relatively boundless potential in all areas of worthwhile human endeavour...
Woensdag 12 Mei het ANHS se Landsdieners aan boeresport deelgeneem. Die taai stroopappels het menigte met ‘n stroopgesiggie laat rondloop. Landsdieners moes op hulle rue lê met hulle voete in die lug.