Izelle is beslis ‘n skut om dop te hou. Deur die bank het Izelle eerste plekke behaal en dus plaas sy eerste op die o/14 skietranglys van 142 skuts in Suid-Afrika. Ons is baie trots op jou, Izelle!
Izelle is beslis ‘n skut om dop te hou. Deur die bank het Izelle eerste plekke behaal en dus plaas sy eerste op die o/14 skietranglys van 142 skuts in Suid-Afrika. Ons is baie trots op jou, Izelle!
Die VCSV het in die tweede kwartaal ‘n pragtige spanpoging aangewend om ‘n houtkruis te mosaiek.
On Friday the 21st of May ANHS held a service to commemorate the lives of our loved ones lost during the Covid time.
Juffrou Ane Von Gerricke is verkies as die o/17 Oos-Kaap Netbalspan se spanbestuurder en Juffrou Petro Makkink is verkies as die 0/16 Oos-Kaap Netbalspan se skeidsregter.
Welgedaan, dames!