Op Saterdag 21 Augustus 2021 het die Vrystaat skietfinale plaasgevind by Hoërskool Fichardtpark. William Muir, Izelle van Vuuren en Gary Marx het deur gedring na die rondte en weereens baie goed gevaar.

Die jaarlikse Landloopkampioenskappe was die naweek van die 21ste Augustus te Bloemfontein gehou waar ses van ons atlete deelgeneem het. Dit was ‘n baie groot aangeleentheid aangesien die eerst ses plekke kwalifiseer vir SA’s.
Op 13 en 14 Augustus 2021 het die Semi-finaal luggeweerskietkompetisie plaasgevind by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein.
Ons 4 skuts het al 4 deelgeneem en soos gewoonlik baie goedgevaar. Die uitslae was as volg:
Vrydag, 30 Julie en 13 Augustus het ANHS se Landloopatlete in Bloemfontein gaan deelneem aan die 3de en 4de Liga byeenkoms. Die Alies-atlete wys hul staal deur hul vorige tye te verbeter.
Hier volg die uitslae van ons leerders: